1 reviews | Active since Jul 2010
Take your money but will virseker not pay out

I have been a client with Virseker for many years. On 15 October I was victem of remote jamming and ******* got access to my car and stole my laptop out the boot. I lodged the claim. I have now been told that although they know remote jamming is a way of gaining access, they wont pay as there is no visible signs of entry.

I asked what would have happened if somebody just ran up behind me, grabbed the bag and ran. I was told they would have paid. So there would be no evidence of it happening but they would pay.

So by being honest I wont get paid out.

Virseker seems excellent in quotes and signing people up but when it comes to claims they are just the same as everybody else.

They should live their slogan which states "jou mense" - apparently I am not one of their people

Ons neem kennis van jou klagte.
Jammer om van die saak te hoor. Ons sal jou klagte ondersoek en jou spoedig voorsien van die finale terugvoer.
Groete,
Die Virseker Span.

Terugvoer:
Ons bevestig dat een van ons verteenwoordigers die eis/uikoms daarvan met jou bespreek het.
Die rede hoekom die eis van die hand gewys is, is omdat daar bepalings en voorwaardes rondom die eis van toepassing is. Een van die bepalings is dat “.. Ons vergoed u nie vir: … as u versekerde items uit die kattebak van die voertuig gesteel word en ons nie die skade wat deur die inbraak aangerig is kan sien nie…”
Soos ooreengestem, sal jy inligting nagaan wat albei partye moontlik kan help met die bevestiging van die voorval, sodra die inligting tot ons beskikking gestel word sal ons die eis heroorweeg.
Dankie dat jy die saak in die bogenoemde lig sien, en dat jy jou klagte breedvoerig met ons bespreek het.
Vriendelike Groete,

Virseker has contacted me and have gone out of their way to accomodate me and come to a compromise and settle my claim.
Thank you for the assistance in this matter

Dankie vir jou positiewe terugvoer, ons waardeer dit baie.