GM
Gawie M

1 reviews | Active since Feb 2023

08 Feb 2023, 16:56

Sy was vriendelik

Sy was vriendelik. En het goeie diens gelewer. Ek was tevrede. Nogmaals dankie

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply08 Feb 2023, 16:59
Official
Goeie dag Gawie
 
 Dis altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoering te ontvang. 
 Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel op hierdie platvorm.
 
 Lekker dag verder. 
 
 Vriendelike Groete
 Die Virseker Span