MVV
Mnr. Van Vuuren

1 reviews | Active since Mar 2022

04 Mar 2022, 10:25

S.W.P van Vuuren

Ek het herhale male per e - pos gevra op Virseker se website gevra dat ek gebel moet werd maar die gebeur nie. Ek moes maar self s***el. Ek dink Virseker moet minder aandag gee aan Boer soek n Vrou en hul kliente diens lewer. Nadat ek gebel het, het ek vanaf die konsultant goeie deins gekry. Hul kan ook hul hul website so verander dat ons as kliente dit meer toeganklik vind

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply04 Mar 2022, 10:46
Official
Goeie dag Mnr Van Vuuren,

Ons is baie jammer om te hoor van u diens ervaaring , maar ons is bly om te hoor dat u geassisteer was.

Ons vra weer onverskoning vir u diens ervaaring.

Vriendelike Groete
Die Virseker Span