rP
ray P

1 reviews | Active since Nov 2019

13 May 2021, 10:57

swakste diens ooit deur Virseker virsekering.....Bly weg

Die swakste bystand diens ooit....bel hul Dinsdag 8:45 die oggend nadat my kar gebreek het langs die pad...11:45 toe kom die insleep mense eers daar...Die middag bel n dame en vra is als reg..Ek se glad nie en ek vra dat die kliente diens bestuurder my moet bel..Die volgende oggend bel n vrou en se sy sien ek het hul n 0 gegee oor die diens.ek vertel haar ook wat gebeur het en se ek wag nog vir die kliente diens bestuurder om my te ****ak...sy se sy sal dadelik diw boodskap deur gee..ons trek al by Donderdag en die bestuurder het nog nie ge****ak nie...

My raad is bly weg van Virseker af .......jy kan Virseker wees jy gaan nie diens kry nie

0
Replies (6)
Virseker
Virseker's reply13 May 2021, 11:13
Official
Hi Ray,

Ons erken ontvangs van jou klagte. 
Een van ons diensverteenwoordigers sal jou terug s***el om jou klagte breedvoerig met jou bespreek. 
 
Vriendelike Groete, 
Die Virseker Span. 
 
rP
ray P's update18 May 2021, 16:15
Reviewer Update
Trek nou by Dinsdag en nog geen terugvoer nadat hul Vrydag my ge****ak het nie.Dis deur gestuur na bestuur en so wag ons nog.Virseker nie die vinnigste virsekering nie.....

Dalk sal ek die finale uit**** van die klag hoor as ek 100 jaar oud is
Virseker
Virseker's reply18 May 2021, 16:26
Official
Hi Ray,

Ons vra omverskoning vir die diens. Ons volg dadelik op met ons span.

Vriendelike Groete, 
Die Virseker Span. 
rP
ray P's update20 May 2021, 09:10
Reviewer Update
amper 48 uur en nog geen persoon het die moeite gedoen om te bel en te se wat gaan gebeur met die swakdiens nie...

i rest my point....usseless
rP
ray P's update20 May 2021, 09:54
Reviewer Update
haha Virseker is n grap...wag 3 ure vir pad bystand nou dink hul die best wat hul kan doen is n R1000 betaal om jammer te se...nadat ek by n gevaarlike plek gestaan het....


Virseker
Virseker's reply09 Jun 2021, 10:24
Official
Hi Ray,

Ons vra omverskoning vir die diens. Ons volg dadelik op met ons span.

Vriendelike Groete, 
Die Virseker Span.