JvdW
Jaco van der Westhuizen

1 reviews | Active since Jan 2014

20 Feb 2024, 14:50

SWAKSTE DIENS EN VIRSEKERING OOIT!!!!!

Ek het 'n eis by Virseker ingedien die 6de Feb vandag 20 Feb is hy eers afghandel. Dit is die swakste diens wat ek nog ooit van 'n versekerings maatskappy ontvang het. Nou is die eis afgehandel, maar ek het 'n bybetaling van R3750 op 'n bedrag van R5300, so ek kan nie eers die item vervang nie want hulle betaal net R1600 terug aan my. Ek dink nie julle wil mense help nie. So ek is nou gatvol en sal my polis by julle sluit. Ons premie se geld is nie goed genoeg vir julle nie en ek hoop baie mense lees hierdie en kanselleer hulle premies.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply20 Feb 2024, 14:53
Official
Goeie dag Mnr J van der Westhuizen, 

Dankie dat u vir ons ge****ak het.
Ons sal reel dat ons Dispuut afdeling vir u ****ak.

Groete, 
Die Virseker span.