SH
Stefanie H

1 reviews | Active since Jan 2016

14 Aug 2019, 08:53

Swak tot geen diens!

Swakste diens ooit!! Ek is baie jammer ek het nie hierdie reviews gelees voor ek oorgeskuif het!! Uiters swak dien. Neem vir ewig om n eis te registeer en feitlik geen kommunikasie, tensy ek self opvolg. Nie eers toe ek hul diens "rate" as swak, het iemand my ge****ak! SH

0
Replies (2)
Virseker
Virseker's reply14 Aug 2019, 08:56
Official
Ons erken ontvangs van jou klagte. 

Ons sal jou s***el om jou klagte met jou te bespreek. 

Groete, 
Die Virseker Span. 
Virseker
Virseker's reply14 Aug 2019, 14:54
Official
Terugvoer:
Dankie dat ons die klagte breedvoerig met jou kon bespreek. Ons is jammer dat jy ongelukkig is oor die dienslewering, dit is nie ons bedoeling om jou te na te kom nie. 
Soos bespreek, moet asseblief nie huiwer om ons diensverteenwoordiger te s***el indien jy enige hulp in die toekoms verlang. 
Vriendelike Groete, 
Die Virseker Span. 
Dorothy Smit
***