VR
Victor R
1 reviews | Active since Jan 2026
21 Jan 2026, 12:58
Swak kommunikasie
Ek het die 3de Januarie al n eis ingesit. Het gewag vir terugvoer en na ek ****ak gemaak het het ek gehoor ek moet n adres verandering doen(dit was met eis gedoen) Het dit toe weer gedoen. Ons staan nou op 3 weke en ek wag nogsteeds vir terugvoer. Het al hele paar e-posse gestuur sonder antwoord. Daar is ook intussen gevra vir n t****e opinie nadat n persoon n ver**** ingestuur het. Dit wil blyk of daar rede gesoek word om nie uit te betaal nie.
Helpful (0)
Replies (3)0
Replies (3)Virseker's replyOfficial
21 Jan 2026, 13:08Goeie dag Victor,
Ons jammer oor die diens wat u ontvang het en die frustrasie wat veroorsaak is.
Ons herken ontvangs van jou klagte en sal dit eskuleer na die korrekte afdeling om te help.
Vriendelike groete,
Die Virseker span

Virseker's reply21 Jan 2026, 13:08
Official
Goeie dag Victor,

Victor R's updateReviewer Update
21 Jan 2026, 18:57Dit is jammer, virseker het vir 2 opvolg opinies gevra na die eerste een en toe die eis afgekeur. Dit blyk of hulle gesoek het na n verskoning want ek het met die eerste assessor gesêls en sy bevinding was anders as die rede hoekom hulle die eis afgekeur het. Wees maar versigtig.
VR
Victor R's update21 Jan 2026, 18:57
Reviewer Update
Dit is jammer, virseker het vir 2 opvolg opinies gevra na die eerste een en toe die eis afgekeur. Dit blyk of hulle gesoek het na n verskoning want ek het met die eerste assessor gesêls en sy bevinding was anders as die rede hoekom hulle die eis afgekeur het. Wees maar versigtig.
Virseker's replyOfficial
21 Jan 2026, 19:07Goeie dag Victor,
Ons sal u ongelukkigheid oor die uitkoms van u eis eskuleer na ons Interne Dispuut afdeling om vir u te help.
Vriendelike groete
Die Virseker span
Ons sal u ongelukkigheid oor die uitkoms van u eis eskuleer na ons Interne Dispuut afdeling om vir u te help.
Vriendelike groete
Die Virseker span
Virseker's reply21 Jan 2026, 19:07