CvdW
Cornelia van der Westhuize
1 reviews | Active since May 2020
29 Apr 2021, 14:40
Swak diens Virseker
Ek sou niemand Virseker glad nie aanbeveel vir iemand nie. Ek was nog nooit by so plek verseker wat hulle tyd so kan neem met n eis nie. Ek is regtig baie ongelukkig. As ek nie opvolg nie gebeur daar niks en ek beproef regtig jou geduld. As jy n enkellopende dame is en afhanklik is van diens en jou voertuig is die nie die plek vir jou nie. Ek moet sê help24 en eurocar se diens is regtig goed. ***/1 More is dit 2 weke en my voertuig staan nog net waar help24 dit gelos het. Ek is moedeloos.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Virseker's replyOfficial
29 Apr 2021, 16:14Hi Cornelia
Ons erken ontvangs van jou klagte. Een van ons diensverteenwoordigers sal jou terug s***el om jou klagte breedvoerig met jou bespreek. Vriendelike Groete, Die Virseker Span.

Virseker's reply29 Apr 2021, 16:14
Official
Hi Cornelia