AR
Alan R
1 reviews | Active since Sept 2023
01 Aug 2024, 15:56
Swak diens VIRSEKER.
Ja, wat kan n mens se. Virseker is die swakste wanneer dit by diens kom. Ek het al verskeie kere probeer om my eis uitgesorteer te kry. Hulle antwoord nie hulle fone nie. As hulle wel antwoord dan word jy op "hold" geplaas en dan word jy dood eenvoudig afgesny en dan begin als van voor af. Ek wag nou nog vir my terugvoer ek dalk sal dit volgende jaar wel aandag geniet. Word wakker Virseker en doen julle werk. Julle is treurig verby. Julle verdien nie eers een ster nie. Julle verdien eintlik n pot honde stront. Kom ons kyk of julle weer net om verskoning gaan vra vir julle swak diens. Ek daag julle uit om my te bel . My no ***.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Virseker's replyOfficial
01 Aug 2024, 15:59Hi Alan,
Ons neem ontvangs van u klagte .
Ons neem ontvangs van u klagte .
U klagte is by ons relevante span en hulle sal met u in ****ak wees met die uitkoms .
Vriendelike Groete
Die Virseker Span
Virseker's reply01 Aug 2024, 15:59
Official
Hi Alan,
Ons neem ontvangs van u klagte .
Ons neem ontvangs van u klagte .
U klagte is by ons relevante span en hulle sal met u in ****ak wees met die uitkoms .
Vriendelike Groete
Die Virseker Span
