mM
mandy M

1 reviews | Active since May 2019

06 Oct 2023, 08:50

Swak diens van verseker. Hulle bel nie trug nie.......

Baie swak van Virseker. Ek probeer hulle in die hande kry Al vir n rukkie. Ek gaan op hulle website so dat hulle my trug kan bel maar duidelik werk dit glad nie. Hulle bel Jou nooit trug nie. Ek gaan dadelik my polis kanseleer. Baie teleur gestel deur dit. Sulke ongerief. En as hulle trug bel is ek by die werk Dan vra ek hulle om my trug te bel na n sekere tyd maar Dan doen hulle nooit so nie. Ek het kla n ander versekering gekry. Swak swak swak

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply06 Oct 2023, 08:54
Official
Goeie dag Mej M Manning. Ons is teleurgesteld om van u dienservaring te hoor. Ons het u klagte verwys na die korrekte span om vir u te kan help.

Vriendelike groete,

Die Virseker span