1 reviews | Active since Jun 2015
Swak diens, pateties!!!!!!!!!!!!!!
Baie swak. Geen probleem om maandelikse premie te neem nie, maar waag dit om te eis.........
Ek het die 19de Mei n eis ingedien vir n yskas wat weens "loadshedding" die gees gegee het. Ek het n eis nommer ontvang en tot vandag nog GEEN eposse, oproepe, boodskappe NIKS!!!!!!!! Ek ondersteun Virseker omrede dit my taal is maar na hierdie ondervinding is ek bevrees...........
Die beste van als is dat die ****rakteur, wat deur Virseker, aangewys is en die produk reeds dieselfde dag kom haal het vir inspeksie, my laat weet het dat Virseker nie my eis goed gekeur het nie... Dis belaglik om die minste te se... Jy kan boodskap op boodskap los, geen persoon doen moeite om terug te s***el nie. Dis baie swak, dit nog nooit ervaar nie. Nie word beantwoord nie, nie boodskappe of eposse nie. Maar nou gaan Virseker n mooi boodskappie terug stuur op Hellopeter en se dat hulle gaan ondersoek instel en my terug s***el. Wat n grap!!!!!!
Ons erken ontvangs van jou klagte.
Een van ons diensverteenwoordigers sal jou terug s***el om jou klagte breedvoerig met jou bespreek. Vriendelike Groete, Die Virseker Span.
Ons erken ontvangs van jou klagte.
Een van ons diensverteenwoordigers sal jou terug s***el om jou klagte breedvoerig met jou bespreek. Vriendelike Groete, Die Virseker Span.
Ons span het bevestig dat hul jou ges***el het.
Laat weer gerus as ons met nog iets kan bystaan
Vriendelike groete
Die Virseker Span.
Ons span het bevestig dat hul jou ges***el het.
Laat weer gerus as ons met nog iets kan bystaan
Vriendelike groete
Die Virseker Span.
