EW
Elizna W

1 reviews | Active since Dec 2017

11 Dec 2017, 14:56

Swak diens, oneerlik, oneties

Ek dink verseker is die swakste versekering wat jy kan kry, ek in my opinie is hulle en almal wat aan hulle verwant is oneerlik en oneties. Na 'n laaaang string van goed wat in die laaste 2 maande met my man se voertuig gebeur het.

Ek is bitter jammer ek het mense na Virseker verwys en ek hoop werklik van harte dat niemand van daardie mense oorgeskuif het na Virseker toe nie want ek kry skaam...

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply11 Dec 2017, 15:02
Official

Dankie vir jou terugvoer, ons sal jou ****ak om die aangeleentheid te bespreek.

Groete,

Die Virseker Span.