MDPs
Mev. Du Plessis suneldp

1 reviews | Active since Jan 2023

04 Jan 2023, 11:50

Swak diens lewering

Geen kommunikasie tussen Glassfit/ Verseker.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply04 Jan 2023, 11:57
Official
Goeie dag Mev du Plessis. Ons is teleurgesteld om van u dienservaring te hoor. 

Ons sal u klagte eskuleer na die eise afdeling.

Groete Die Virseker Span