MB
Marius B

1 reviews | Active since Jan 2020

09 Jan 2020, 20:05

Swak diens

Hulle is n baie swak diens wat hulle lewer aan n mens wanneer jy in n ongeluk kom het 3 week wanneer jy n claim insit om te claim word jou policy somder kanselleer deur virseker bly hulle skip jou geld

0
Replies (2)
Virseker
Virseker's reply09 Jan 2020, 20:27
Official
Hi Marius, 
 
Dankie dat u dit onder ons aandag gebring het.
Ons bevestig dat die klagte na die regte span aangestuur is om verder te ondersoek en verseker dat ons u terugvoering sal gee sodra ons meer inligting het. 
Groete
Die Virseker Span
Virseker
Virseker's reply13 Jan 2020, 13:18
Official
Hi Marius,

Ons bevestig dat jou eis afgehandel was op 9 Januarie en dat die uitkoms van die eis aan jou oorgedra was.

Groete,

Die Virseker Span.