1 reviews | Active since Jun 2021
Swak diens deur Virseker.
Ek het n eis ingesit om my voertuig se voor ruit te vervang. Ek was by Glasfit Middelburg soos deur Virseker gereel. Terwyl die nuwe ruit ingesit is het die werknemers van Glasstift die nuwe ruit gebreek en ook my bakkie se roof lining beskadig. Hulle het n gewone shutterproof glass ingesit en onderneem om n nuwe ruit te bestel.
Mbt die roof lining het n vrou wat daar werk, wat ha****lf nie voorgestel het nie gese hulle vat nie verantwoordelikheid vir die skade aan die rooflining nie en dat ek n eis moet insit by my versekering indien ek dit reg gemaak wil he.
My klagte ivm die beskadigde roof lining waarvoor Glasfit nie verantwoordelikheid wil vat nie is 26 Feb 2024 aan die Virseker konsultant deur gegee. Dis nou 2 maande later en my klagte is nog nie bereder nie.
Ons is jammer oor die diens wat u ontvang het en sal reel dat die korrekte afdeling vir u ****ak om vir u te help.
Groete,
Die Virseker span.
Ons is jammer oor die diens wat u ontvang het en sal reel dat die korrekte afdeling vir u ****ak om vir u te help.
Groete,
Die Virseker span.
