JjvV
J j vlok Vlok.kobus

1 reviews | Active since May 2022

26 May 2026, 10:26

Swak diens.

What a shameful experience with a leak in a water pipe that would cost no more than R250 to fix, I have to pay R2500 to see if the cost to fix the leak is R100 or R250, Stay away. I am going to cancel my contract immediately. Aden Veldskoen bly vir my sê ek is opgewerk en wil nie nou met my praat nie.

0
Replies (5)
Virseker
Virseker's reply26 May 2026, 10:39
Official
Hi J J Vlok,

Ons is jammer dat jy so voel. Ons sal jou ****ak om jou bekommernisse te bespreek.

Vriendelike Groete, 
Die Virseker Span. 
JjvV
J j vlok Vlok.kobus's update26 May 2026, 10:47
Reviewer Update
Dit is jammer dat n versekerings jou so hanteer en sulke patetiese diens lewer.ek wil dadelik my versekering kanselleer en na n versekerings maatskappy te gaan om na regverdige en gepaste diens te kry.
JjvV
J j vlok Vlok.kobus's update26 May 2026, 17:13
Reviewer Update
Virseker het my tot nou nie terug ges***el soos wat hulle voorgegee het nie. Bly weg hulle diens is pateties en wil net jou geld vat as dit by eiese kom, wees versigtig ek het probeer waarsku teen virseker.
Virseker
Virseker's reply26 May 2026, 17:17
Official
Goeie dag Mr JJ Vlok.

Ons is jammer om te sien dat ons span nog nie vir u ge****ak het en sal hulle herinner om u te ****ak.

Vriendelike groete, 
Die Virseker span
JjvV
J j vlok Vlok.kobus's update27 May 2026, 09:49
Reviewer Update
Wat my tragedie, nog steeds het niemand my terug ges***el nie, ek moet nou self my water lek probleem herstel maar my maandelikse premie moet betaal word vir geen diens nie.
Bly weg van virseker af jy gaan geen diens kry nie en jou eis sal nooit uitbetaal word nie. Kry solank genoeg beltyd op jou foon want dit gaan jou baie lugtyd kos en jy gaan nog steeds nie diens kry nie.
Bly weg jy gaan spyt wees.