GG
Gregory G

1 reviews | Active since Apr 2019

04 Aug 2022, 22:32

Swak diens by Virseker

Op 25 July 2022 registreer ek my eis. Die eis verwysings nommer is ***/. Tot vandag toe wag ek nog steeds dat my voertuie se voorstel bumper reg gemaak moet word. Ek het meer as een keer inges***el sonder enige sukses.

Vanoggend het ek ook hul klagte afdeling gebel en die dame het my belowe om binne 2 ure na my toe trug te kom. Ook nog n lee belofte.

Ek sal my klagte na die ombudsman verwys en as dit nie help nie dan verwys ek my klagte vir n regsmening.

Eks teleurgesteld in Virseker en ek sal dit beslis nie daar laat nie al moet ek hulle hof toe sleep.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply05 Aug 2022, 08:05
Official
Goeie dag Gregory ,

Ons neem ontvangs van u klagte .

Ons is baie jammer om te hoor van u diens ervaaring en ons vra onverskoning .

U klagte is by ons relevante span en hulle sal met u in ****ak wees met die uitkoms .

Vriendelike Groete
Die Virseker Span