AR
Alan R
1 reviews | Active since Sept 2023
17 Jul 2024, 11:14
Swak diens by Virseker.
Moet nooit besigheid met Virseker aangaan nie. Vandag n e-pos gestuur na ***. Ek wag nou nog dat hulle my moet s***el. Terwyl ek so kyk na ander se ervaring met Virseker op Hello peter, kan ek nie glo dat daar soveel klagtes is nie. Hoe kan hierdie maatskappy nog besigheid doen. Dit is n skande. Kom Virseker , ek daag julle uit om my te s***el by ***.
Helpful (0)
Replies (4)0
Replies (4)Virseker's replyOfficial
17 Jul 2024, 11:19Hi Alan,
Dit is vir ons sleg om te hoor en is beslis nie die ervaring wat ons vir ons kliënte wil bied nie. Ons vra om verskoning en sal graag wil kyk of dit nie reggestel kan word nie, ons span sal binnekort in ****ak wees met jou.
Groete,
Die Virseker span

Virseker's reply17 Jul 2024, 11:19
Official
Hi Alan,

Alan R's updateReviewer Update
18 Jul 2024, 05:29Dit is nou my derde e-pos aangaande uiters swak diens van Virseker die week. Hulle skryf elke keer hoe jammer hulle is en belowe om my terug te s***el. Sedert Maandag , wag ek nog steeds vir n oproep of e-pos van hulle. Selfs nadat ek my no en e-pos adres op Hello peter vir hulle gegee het , kry ek geen respond van hulle nie. Treurig, absoluut treurig.
AR
Alan R's update18 Jul 2024, 05:29
Reviewer Update
Dit is nou my derde e-pos aangaande uiters swak diens van Virseker die week. Hulle skryf elke keer hoe jammer hulle is en belowe om my terug te s***el. Sedert Maandag , wag ek nog steeds vir n oproep of e-pos van hulle. Selfs nadat ek my no en e-pos adres op Hello peter vir hulle gegee het , kry ek geen respond van hulle nie. Treurig, absoluut treurig.
AR
Alan R's updateReviewer Update
19 Jul 2024, 11:01Ek wil net baie dankie se vir die oproep wat ek vanoggend van Mnr Shannon Erasmus (Toegevoegde waarde Departement) ontvang het. Terwyl ek my frustrasies met hom gedeel het, het hy aandagtig geluister. Hy het elke probleem van my aangespreek op n baie professionele manier. Aan die einde van die gesprek kon ons lekker lag . Baie dankie Shannon.
AR
Alan R's update19 Jul 2024, 11:01
Reviewer Update
Ek wil net baie dankie se vir die oproep wat ek vanoggend van Mnr Shannon Erasmus (Toegevoegde waarde Departement) ontvang het. Terwyl ek my frustrasies met hom gedeel het, het hy aandagtig geluister. Hy het elke probleem van my aangespreek op n baie professionele manier. Aan die einde van die gesprek kon ons lekker lag . Baie dankie Shannon.
Virseker's replyOfficial
19 Jul 2024, 14:20Goeie dag Alan,
Dankie dat u vir ons laat weet het dat u reggekom het.
Groete,
Die Virseker span.
Dankie dat u vir ons laat weet het dat u reggekom het.
Groete,
Die Virseker span.
Virseker's reply19 Jul 2024, 14:20
Official
Goeie dag Alan,
Dankie dat u vir ons laat weet het dat u reggekom het.
Groete,
Die Virseker span.
Dankie dat u vir ons laat weet het dat u reggekom het.
Groete,
Die Virseker span.