ll
lagrange.louis lagrange.louis

1 reviews | Active since Jan 2017

08 Jul 2024, 12:03

SWAK DIENS

Op Saterdag die 6de Julie 2024 het ek ñ eis ingedien t.o.v. my motor waarin daar ingebreek is en items gesteel is. Vandag die 7ste Julie 2024 word ek ingelig dat die persoon Saterdag die administratiewe aspek verkeerd deurgegee het. Ek het nou al versoek dat Chantelle Jacobs die eise konsultant my terug s***el maar steeds word ek nie terugges***el nie!!

0
Replies (4)
Virseker
Virseker's reply08 Jul 2024, 12:32
Official
Goeie dag Mnr L la Grange.

Ons is jammer om van u diens ervaring te hoor en sal reel dat die korrekte afdeling vir u ****ak.

Groete, 
Die Virseker span
Virseker
Virseker's reply08 Jul 2024, 12:37
Official
Goeie dag Mnr L la Grange.

Ons sal reel dat u so gou as moointlik ge****ak word.

Groete, 

Die Virseker span
ll
lagrange.louis lagrange.louis's update08 Jul 2024, 15:17
Reviewer Update
Dankie vir julle positiewe terugvoer. Dit word waardeer.
Virseker
Virseker's reply08 Jul 2024, 15:43
Official
Baie dankie Mnr L la Grange.

Groete, 
Die Virseker span