jS
johan S

1 reviews | Active since Nov 2014

23 Jun 2022, 19:06

Swak diens

Een van my voertuie was in n ongeluk. Ek sukkel nou al 2 were om te hoor van die legal afdeling. My voertuig is reg gemaak. Ek het die bybetaling gedoen. Wil nou hoor of hulle by die 3rd party die betaling terug gekry het. Maar jy Kan. Email's stuur en bel my Kom nie by enige iemand uit om my te help.

0
Replies (2)
Virseker
Virseker's reply24 Jun 2022, 08:47
Official
Goeie dag Johan,

Ons is baie jammer om hiervan te hoor .

Ons het u versoek na ons relevante span verwys en hulle sal met u in ****ak wees .

Vriendelike Groete
Die Virseker Span 


jS
johan S's update16 Jul 2022, 15:08
Reviewer Update
En dit al n maand later en nog niemand my ges***el nie. Baie sad. Maar solank julle else maand geld kry is julle gelukkig.