MBn
Mnr. Brown nzblackknight
1 reviews | Active since Mar 2022
02 Mar 2023, 17:29
SWAK DIENS
Ek het nou al seker 5 keer op hulle web werf die details in gesit om my te ****ak by die (Ons S***el Jou) dis 4 dae later en ek wag nogsteeds. En nou met my polis se jaarlikse hersiening is dit sommer op met amper R500 n maand extra. En nou dek hulle ook nie meer beurtkrag skade nie
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Virseker's replyOfficial
02 Mar 2023, 17:45 Goiee dag Mnr.Brown, ons is jammer om van u ongelukkigheid te hoor en sal dit na ons span verwys.
Groete, Die Virseker Span
Groete, Die Virseker Span
Virseker's reply02 Mar 2023, 17:45
Official
Goiee dag Mnr.Brown, ons is jammer om van u ongelukkigheid te hoor en sal dit na ons span verwys.
Groete, Die Virseker Span
Groete, Die Virseker Span
