MJ
Madeleen J

1 reviews | Active since Jun 2023

14 Jun 2023, 08:48

Swak diens

Vinnig met kwotasie maar geen diens tydens voertuig eis. Hulle ges***el en mail gestuur.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply14 Jun 2023, 08:59
Official
Goeie dag Madeleen

Ons is jammer oor die diens wat u ontvang het.
Ons sal u klagte eskuleer na die korrekte afdeling.

Groete
Die Virseker Span