KK
Kenny K
1 reviews | Active since Apr 2025
01 Nov 2025, 08:14
Swak diens
Baie swak diens van hulle. Het n eis ingedien. Dit was nie goed gekeur nie. Hoekom betaal n mens verskering en dan word jou eis nie goed gekeur nie. Nou sukkel ek om die versekering gekanseleer te kry. Sal nie iemand aanraai om by Virseker aan te sluit nie.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Virseker's replyOfficial
01 Nov 2025, 08:24Goeie dag Kenny,
Baie dankie dat u u ervaring met ons gedeel het.
Ons is regtig jammer om te hoor van die teleurstelling rondom u eis en die uitdagings wat u ondervind met die kansellasie van u polis.

Ons verstaan dat dit frustrerend is wanneer 'n eis nie goedgekeur word nie, en ons wil graag help om die situasie reg te stel.
U terugvoer is vir ons belangrik, en ons waardeer die geleentheid om ons diens te verbeter.
U saak sal aan die relevante afdeling oorgedra word om u te help.
Vriendelike groete,
Die Virseker Span

Virseker's reply01 Nov 2025, 08:24
Official
Goeie dag Kenny,