CZ
Carli Z

1 reviews | Active since Oct 2015

16 Feb 2016, 09:03

Swak Diens

Swak diens en terugvoer! Assessor weet nie wat hy asseseer nie, vat 'n week lank net om die kar te kry waar hy moet wees en dan moet ons as klient die assesor vertel van die skade wat hy mis. Geen keuse om ons eie paneelklopper te kies nie kar word gestuur na hersteller nadat ons spesifiek gevra het hy moet nie daarheen gaan nie. Onvriendelike en onbehulpseme werknemers wat slegs daar is om hul eie behoeftes te bevredig! Veronderstel om 'n goeie afrikaanse maatskappy te wees , maar ons kan nie wag om te skuif na ander mededingers toe nie. Virseker is nie die duursame geld werd nie! Gee my asb. behulpsame konsultante wat bevoegd is om hul werk te verrig vir die geld wat maandeliks betaal word!!!!

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply17 Feb 2016, 14:56
Official
Hello Carli9029,

Ons bevestig dat ons met jou in ****ak was en die saak bespreek het.

Soos met Dorothy bespreek verwag asseblief n oproep van een van ons bestuurders wat n diensvers****** sal aanbeveel wat julle sal pas.

Die diens aspek van julle klagte sal ook op n interne basis aangespreek word. Ons is jammer dat julle deur soveel frustrasie gegaan het, ons is seker dat ons die saak van ons kant af reg sal stel asook julle vertroue in ons herwin.
Groete
Die Virseker Span