MM
Mike M

1 reviews | Active since Nov 2020

20 May 2026, 13:44

Swak diens

Glad nie goeie diens nie Ek het n eis ingedien Maandag 11 Mei en dit is nou 20 Mei al wat ek gehoor het is dit is af gehandel ek moet wag vir die proses

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply20 May 2026, 13:49
Official
Goeie dag Mike,

Dankie dat u vir ons ge****ak het.

Ons is jammer om te hoor dat u nog nie terug voering ontvang het oor u eis nie

Ons sal reel dat ons span vir u ****ak om u by te staan.

Vriendelike groete, 

Die Virseker span