1 reviews | Active since Jul 2018
Swak diens
VIrseker se call back is uiters pateties! Hulle diens is pateties! My karversekering is by Virseker, June 2018 is ek in n klein ongeluk en kry Virseker glad nie in die hande nie, hulle bel ook nie terug nie. Ek moes toe self my kar laat regmaak aangesien Virseker nooit terug gekom het na my nie, na 3 weke bel hulle my en wil skielik help, daarna kon hulle net se "jammer mevrou". Ek het verhuis Julie 2018, ek probeer weer met hulle ****ak maak, en het ook die call back centre probeer, dis nou al n week en ekt nogsteeds niks van hulle gehoor nie.
Virseker bel jou binne 5min terug as jy deur hulle versekering wil uitneem, maar sodra hul jou as n klient het kry jy geen waarde vir jou geld nie!
Dankie vir jou terugvoer.
Ons sal in ****ak wees om die saak te bespreek.
Groete,
Die Virseker Span
Dankie vir jou terugvoer.
Ons sal in ****ak wees om die saak te bespreek.
Groete,
Die Virseker Span
Soos bespreek; ons bevestig dat jou adres nou verander is en vra omverskoning vir die ongerief.
Groete,
Die Virseker Span.
Soos bespreek; ons bevestig dat jou adres nou verander is en vra omverskoning vir die ongerief.
Groete,
Die Virseker Span.
