WvdM
Werner van der Merwe

1 reviews | Active since Aug 2020

25 Aug 2020, 13:00

Swak diens

Swakste klante diens wat ek in my lewe nog ontvang het. Sal jou geld vat maar as dit kom by herstel dan dek hulle nie sekre make van 'n toestel.

0
Replies (2)
Virseker
Virseker's reply25 Aug 2020, 15:12
Official
Hi Werner, 

Ons is baie jammer om te hoor van jou teëspoed. 

Ons reël dat ‘n Virseker konsultant so spoedig as moontlik met jou ****ak maak.

Vriendelike groete
Die Virseker-span



Virseker
Virseker's reply08 Sept 2020, 10:23
Official
Hi Werner, 
Een van ons diensverteenwoordigers het jou ges***el om die saak te finaliseer, sonder suskses, en n boodskap was vir jou gelaat. 
Indien jy die klagte verder wil bespreek s***el asb vir ons terug. 

Vriendelike Groete, 
Die Virserker Span.