HE
HENDRIK E

1 reviews | Active since Apr 2012

05 Jun 2024, 13:29

Swak dien van VIRSEKER

Aansoek prosedure was goed. Webtuiste uiters swak. Kan nie vereoste fotos laai nie. Kon nie adres op webtuiste verander nie Viseker lyk na die lam wat aan die agterspeen suig in die Auto en General stal. Sal aan geen mens aanbeveel om hulle te gebruik nie. As mens so sukkel om jou polis op datum te kry, dink net hoe gaan jy sukkel met n eis!

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply05 Jun 2024, 14:17
Official
Goeie dag Mnr H Ebersohn.

Ons is jammer oor die diens wat u ontvang het en sal reel dat u deur die korrekte afdeling ge****ak word om vir u te help.

Vriendelike groete, 
Die Virseker span