MFj
Mnr. Fourie jfourie.hpm
1 reviews | Active since Nov 2022
01 Mar 2024, 07:02
Swak
Ek he not nooit in my lewe sulke swak diens van 'n vers****** ontvang nie.
Hulle was heel op die bol gewees toe ek die versekering oorspronklik uit geneem het, maar ek het probeer om my adres te verander en om adisionele produkte te verseker en na vele oproepe en eposse het ek geen geluk gehad nie.
Ek het hulle geepos om te kanselleer, want ek kom nie deur na hulle landlyn toe nie. Hulle het 'n ou nommer van my op hulle sisteem, want niemand kom terug na my toe nie.
Hulle is baie vinnig om jou te ****ak wanneer hulle jou opteken, maar die nasorg diens is swak
Helpful (0)
Replies (2)0
Replies (2)Virseker's replyOfficial
01 Mar 2024, 07:15Hi Mnr. Fourie,
Dankie dat u vir ons ge****ak het.
Ons het u klagte ontvang en een van ons konsultante sal u binnekort ****ak om vir u te help.
Groete,
Die Virseker span

Virseker's reply01 Mar 2024, 07:15
Official
Hi Mnr. Fourie,
Dankie dat u vir ons ge****ak het.
Ons het u klagte ontvang en een van ons konsultante sal u binnekort ****ak om vir u te help.
Groete,
Die Virseker span
Dankie dat u vir ons ge****ak het.
Ons het u klagte ontvang en een van ons konsultante sal u binnekort ****ak om vir u te help.
Groete,
Die Virseker span
Virseker's replyOfficial
01 Mar 2024, 17:09Goeie dag Mnr Fourie,
Een van ons konsultante het u probeer terug s***el rakende die kansellasie van u polis maar daar was geen atwoord nie.
Ons sal reel dat een van ons konsultante weer vir u ****ak.
Groete,
Die Virseker Span.

Virseker's reply01 Mar 2024, 17:09
Official
Goeie dag Mnr Fourie,