PP
Pieter P

1 reviews | Active since Aug 2013

16 Nov 2022, 10:13

Super Diens @ Virseker

Wat 'n voorreg om in Afrikaans die nodige kwotasie te kon kry vir versekering by Virseker. 12 uit 10 vir Wikus se professionele, vriendelike en flinke diens. Baie tevrede met die premie asook inhoud van my versekering. Wikus is werklik 'n baie aangename mens om mee te praat.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply16 Nov 2022, 10:23
Official
Goeie dag Mnr. du Preez

Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel.

Dis altyd wonderlik om positiewe terugvoering te ontvang. 

Vriendelike Groete
Die Virseker Span