MFVp
Mrs F Visagie pietvisagie
1 reviews | Active since Nov 2022
07 Nov 2022, 10:56
Steven Goodman het my navraag hanteer
Steven Goodman het my navraag hanteer. Hy was baie proffessioneel, ingelig en geduldig. Hy is n aanwins vir julle maatskappy. Groete, Frina Visagie
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Virseker's replyOfficial
07 Nov 2022, 11:02 Hi Mrs F Visagie,
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel.
Dis altyd wonderlik om positiewe terugvoering te ontvang.
Vriendelike Groete
Die Virseker Span
Virseker's reply07 Nov 2022, 11:02
Official
Hi Mrs F Visagie,
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel.
Dis altyd wonderlik om positiewe terugvoering te ontvang.
Vriendelike Groete
Die Virseker Span