1 reviews | Active since Feb 2014
Stay away from Virseker !
<p>My monthly premium of R367 increases tot almost R390...thays about 6 percent increase which is perfectly fine and line with inflation....but for some or other reason my excess increased from R3850 to R9150!!!!!!! I never had a claim for a accident. How the hell can you increase my excess by R5300 when I never even claimed???? When I asked the lady if she think its normal she said no its not but her insurance company also did it to her....when I asked her with whom are she insured she said Virseker. ..hahaha ridiculous! </p> <p>All this after winning about 4 clients for Virseker and going around and bragging and praising Virseker...ill definately warn people to not go to Virseker</p>
Ons erken ontvangs van jou klagte.
Een van ons verteenwoordigers het jou ges***el om jou klagte te bespreek, sonder sukses en n boodskap is vir jou gelaat.
Ons bevestig dat een van ons retensie konsultante alreeds die verhoging
asook die redes van die verhoging met jou bespreek het, ongelukkig is jy nie eens met ons verduideliking nie.
Ons verwys jou na ons brief gedateer 25 Junie 2016, met betrekking tot die jaarlikse verhoging. "Die rede hoekom ons die bybetaling verhoog het, is in n poging om premiestygings soveel as moontlik te beperk, maar dit staan jou vry om jou bedrag te verminder. "
Dit is vir ons belangrik om ons polishouers se individuele behoeftes te akkommodeer en sal dit op prys stel indien jy ons verteenwoordiger sal terugs***el
sodat ons jou klagte kan bespreek asook af handel.
Vriendelike Groete,
Die Virseker Span.