ER
Elize R

1 reviews | Active since May 2024

16 May 2024, 14:50

Spoedige en flinke diens gehad vandag! Baie vriendelik, en beste dit was in Afrikaans

Spoedige en flinke diens gehad vandag! Baie vriendelik, en beste dit was in Afrikaans. Dankie vir vinnige terugvoer op my versoek! Elize Roux

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply16 May 2024, 14:55
Official
Goeie dag Elize.

 Kyk nou net! Baie dankie vir jou positiewe terugvoer, dit is vir ons lekker om te hoor dat jy tevrede is met die diens wat jy by ons ontvang. Sal dit reg wees met jou as ons jou terugvoer in van ons bemarking gebruik?

 Vriendelike groete, 

Die Virseker span