LP
Louise P

1 reviews | Active since Jul 2020

22 Feb 2025, 05:05

Solidarity

Ek wil net almal in lig . Moet jou tyd en asem mors by Solidarity of virseker . Te gaan werk nie . Eerste hule betaal jou so sleg is eers snaks nie. T****e as jy geld maak elk maand nie kry jy nie eers joh geld nie . Dit is wat hule doen met hule mense so en die dat jy moet aan sluit groot klomp snert hule help jou nie eers nie so moet jou tyd of jou geld mors nie.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply22 Feb 2025, 08:09
Official
Goeie dag Me. Prinsloo. 

Ons is teleurgesteld om van u dienservaring te hoor. Verskaf asseblief of die polisnommer of ID nommer en ****aknommer sodat ons die regte span kan kry om met u in ****ak te wees.

Vriendelike groete,

Die Virseker-span