ME
Mev. Els
1 reviews | Active since Oct 2023
12 Oct 2023, 12:32
Soek antwoorde
My eerste polis aansoek was 100%.. ongelukkig moes ek na 4de keer se bel om regte polis se bevestiging te kry vir nog n voertuig wat bygevoeg, is eers reg kom. Dis bietjie kommerwekkend, want sou ons al die 10de die motor kom kry was hy nie verseker volgens die laaste persoon wat my gehelp het. Due ander saak is R6900 bybetaling en dit vir n pensioenaris??? Verregaamde om die minste te se v8r Virseker. Ek dink om maar weer terug te skuif na my vorige versekering. En daar was ek al meer as 3jaar. Al daai bonus jare verloor 9mdat Virseker my beloftes gemaak het en nie kon nakom.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Virseker's replyOfficial
12 Oct 2023, 12:41Hi Mev. Els,
Ons is teleurgesteld om van u dienservaring te hoor. U klagte is ge-eskuleer na die regte span om vir u te help.
Groete
Die Virseker span
Ons is teleurgesteld om van u dienservaring te hoor. U klagte is ge-eskuleer na die regte span om vir u te help.
Groete
Die Virseker span
Virseker's reply12 Oct 2023, 12:41
Official
Hi Mev. Els,