CG
Chante G
1 reviews | Active since Jun 2014
11 Jun 2018, 17:31
SO SLEG DIT VERDIEN GEEN STER
Waar begin mens...
Virseker en Telesure = Pateties!!
Klagtes te lank om hier te noem, van begin tot einde (let wel ons is nogsteeds nie klaar nie)!
Maak ook seker jy het lugtyd as jy by hulle verseker is want jy gaan hulle omtrent s***el, want hulle het soos dit voorkom nie een bestuurder of telefone dienste nie!
Oh ja amper vergeet ek, as jy dink jy is by n Afrikaanse instansie soos hulle bemark - DINK WEER!
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Virseker's replyOfficial
11 Jun 2018, 19:15Dankie vir jou terugvoer.
Ons sal in ****ak wees om die aangeleentheid te bespreek.
Groete,
Die Virseker Span
Virseker's reply11 Jun 2018, 19:15
Official
Dankie vir jou terugvoer.
Ons sal in ****ak wees om die aangeleentheid te bespreek.
Groete,
Die Virseker Span
