LK
Llewellyn K

1 reviews | Active since May 2010

11 Aug 2023, 12:47

Slegte opvolg ervaring & boelie

Voor kliente eers kans gegee word om in diepte 'n baie moeilike kwotasie na te gaan, word hulle sonder ophoud lastig geval. Daar is nooit antwoord as hulle terugbel & versoeke om direk te kommunikeer word geignoreer. Ek glo nie ek sal voortgaan om onder hierdie omstandighede my vertroue in Virseker te bele nie

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply11 Aug 2023, 12:53
Official
Goeie dag Mnr L Kriel. Ons is teleurgesteld om van u dienservaring te hoor. Ons sal die regte span kan kry om met u in ****ak te wees.

Vriendelike groete,

Die Virseker span