DS
Douw S
1 reviews | Active since Apr 2011
29 Sept 2025, 14:30
Slegte diens as jy wil kanselleer.
Dis baie maklik om 'n versekering polis op jou motor uit te neem maar julle maak dit omtrent onmoontlik om dit te kanselleer. Jy moet die diens sentrum bel, hulle sit jou deur na 'n ander afdeling toe wat ongelooflik lank vat om jou oproep te antwoord.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Virseker's replyOfficial
29 Sept 2025, 14:34Hi Douw,
Ons is teleurgesteld om van u dienservaring te hoor.
Ons sal in ****ak wees met u.
Vriendelike Groete,
Die Virseker Span.
Ons is teleurgesteld om van u dienservaring te hoor.
Ons sal in ****ak wees met u.
Vriendelike Groete,
Die Virseker Span.
Virseker's reply29 Sept 2025, 14:34
Official
Hi Douw,