MJm
Mev. Jansen marietcasaleggio
1 reviews | Active since Jul 2022
08 Jul 2022, 09:48
Slegte diens
Ek was by Santam en Verseker het my ge****ak om by hulle versekering uit te neem omdat ek aan hulle behoort. Ek het vir hulle gesê hoe my polis is en hulle het my verseker dat al mg dekkings en goed dieselfde is. Nou dat ek 'n eis het kry ek die slegste diens en die goedkoopste goed en 'n maak wat 'n mens nie eens ken nie wil hulle nou aan my afsmeer en ek moet so baie inbetaal. Op my polis dokument staan daar nêrens dat ek moet inbetaal nie. Mense julle moet 2x nee 1000x dink voor julle hulle as julle versekeraars wil he. En dit is Auto & Genaral.
Helpful (0)
Replies (2)0
Replies (2)Virseker's replyOfficial
08 Jul 2022, 10:02Goeie dag Mev Jansen ,
Ons is baie jammer om te hoor van u diens ervaaring en ons wil graag ondersoek in stel .
Stuur asseblief vir ons n privaat boodskap met u ****ak besonderhede sowel as u ID nommer en polis nommer sodat ons relevante span met u in ****ak kan wees .
Vriendelike Groete
Die Virseker Span

Virseker's reply08 Jul 2022, 10:02
Official
Goeie dag Mev Jansen ,

Virseker's replyOfficial
08 Jul 2022, 10:27Goeie dag Mev Jansen ,
Baie dankie vir u terugvoering .
Ons het versoek na ons relevante span verwys om verder ondersoek in te stel en hulle sal met u in ****ak wees met die uitkoms .
Vriendelike Groete
Die Virseker Span
Baie dankie vir u terugvoering .
Ons het versoek na ons relevante span verwys om verder ondersoek in te stel en hulle sal met u in ****ak wees met die uitkoms .
Vriendelike Groete
Die Virseker Span
Virseker's reply08 Jul 2022, 10:27