1 reviews | Active since Aug 2020
SLEGSTE DIENS NOG OOIT!!!!!!!!!!!!!
Virseker WEER die SLEGSTE Diens OOIT!!!!!!!!!!
Kan iemand by virseker my asb ****ak sodat ek weereens vir julle kan se dat ons, ons polis ALREEDS gekanseleer het en gese dat ons nie n premie sal betaal in September nie. My man het vir julle n kanselasie brief gestuur. Ek het verskeie nommers gebel en die nommers wat hulle het lui net twee keer en dan gaan die lyn dood! Ek het al emails gestuur dat dit by my ore uitloop en geen terugvoering van hulle af nie. Ek sal NIEMAND aan beveel om versekering by hierdie mense uit te neem nie. Dit is die SLEGSTE DIENS nog ooit. Hulle verdien nie daai een ster wat ek moes gee nie.
Gee asb direkte terugvoering aan my as julle braaf genoeg is. Dit sal opreg waardeer word en dan vir eens en vir altyd alles uitgesorteer kry. So asb bevestig met my dat die polis gekanseleer is.
Ons erken ontvangs van jou klagte. Een van ons diensverteenwoordigers sal jou terug s***el om jou klagte breedvoerig met jou bespreek. Vriendelike Groete, Die Virseker Span.
Ons erken ontvangs van jou klagte. Een van ons diensverteenwoordigers sal jou terug s***el om jou klagte breedvoerig met jou bespreek. Vriendelike Groete, Die Virseker Span.
Ons bevestig net dat ons span well in ****ak met julle was ek die polis gekanselleer was soos aangevra.
Vriendelike Groete,
Die Virseker Span.
Ons bevestig net dat ons span well in ****ak met julle was ek die polis gekanselleer was soos aangevra.
Vriendelike Groete,
Die Virseker Span.