cF
charmain F

1 reviews | Active since Nov 2012

28 Mar 2025, 09:07

Slegste diens

Baie baie swak diens!!!! Drie maande nadat ek ons dak gerapporteer het, reen dit steeds in. Geen terugvoering nadat ****rakteur en assessor kom kyk het om die skade te bepaal nie. Nou reen dit weer en skade raak net meer. Uiters swak versekering!!!!!

0
Replies (2)
Virseker
Virseker's reply28 Mar 2025, 09:12
Official
Goeie dag 
Ons erken ontvangs van jou klagte en vra om verskoning vir enige ongerief wat aan jou veroorsaak is. 
Ons span sal met jou in ****ak wees om jou bekommernisse te bespreek en hierdie saak sal so gou moontlik na die betrokke departement geëskaleer word.

Groete,
Die Virseker Span
cF
charmain F's update09 Apr 2025, 09:07
Reviewer Update
Dak is steeds nie herstel, reen het WEER begin nog NIEMAND het eers kom kyk na dak!!!! Skade word net meer en meer 4 maande na eis in gesit is!!!!!