SVdM
Schalk Van der Merwe

1 reviews | Active since Oct 2017

23 Oct 2019, 12:57

Skokkend

Ek was on gepraat deur 'n leon, klomp beloftes maar sodra hy eis soek hul enige verskoning om jou af te wys.

Ek is klaar met hulle

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply23 Oct 2019, 15:09
Official
Hallo Schalk,

Ons erken ontvangs van jou klagte.

Voorsien ons asseblief met u se polis besonderhede sodat ons span ondersoek kan instel en jou ****ak met terugvoer. 

Groete,
Die Virseker Span