CW
Cobus W

1 reviews | Active since Jun 2023

21 Jun 2023, 09:03

Skitterende, vriende...

Skitterende, vriendelike, flinke diens met uitstekende premies! Net een groot plesier!

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply21 Jun 2023, 09:07
Official
 Goeie dag Mnr C van Wyk. Dankie vir die deel van sulke positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg. 
Vriendelike groete, 

Die Virseker span