wW
wmstrydom W

1 reviews | Active since Apr 2017

30 Mar 2022, 11:46

Skitterende diens van Virseker / Auto & General met eis.

Skitterende diens ontvang van Virseker, onderskryf deur Auto & General. Terugvoering deurgaans puik, en hier noem ek spesifiek die name van Natasha en Lynette. Dankie vir julle uitstekende diens

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply30 Mar 2022, 11:47
Official
Goeie dag Maartin ,

Dit is altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoering te ontvang. 

Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaaring met ons te deel.

Lekker dag verder 
 
Vriendelike Groete 
Die Virseker Span