JA
Johan A

1 reviews | Active since Sept 2012

12 Jan 2023, 12:32

Skitterende diens

Skitterende diens. Vandat eis ingedien is was dit 3 dae toe is alles afgehandel. Baie professioneel en baie vriendelike diens. Julle is absoluut puik. Baie dankie vir gemoedsrus van julle kant. Sal julle by almal aanbeveel

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply12 Jan 2023, 12:40
Official
Hi Johan,

Dankie vir die deel van sulke positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg. 

Vriendelike groete, 
Die Virseker Span