TE
TJ E

1 reviews | Active since Feb 2010

17 Jan 2020, 16:48

*****s!

Bly so ver weg as moontlik ! Swakste diens wat in die land bestaan ! Leë beloftes, onbevoegdheid, trek hul skouers op oor hulle swak diens en prosesse, onmoontlik om iets gedoen te kry met hierdie mense. Jacques van Rooyen Morne Leah (engelse bestuuder by 'n plek wat kwansuis afrikaans ondersteun)

0
Replies (2)
Virseker
Virseker's reply17 Jan 2020, 20:29
Official
Hi TJ, 

Ons erken ontvangs van jou klagte.

Ons span sal met jou ****ak maak om te help.

Vriendelike Groete,
Die Virseker Span
Virseker
Virseker's reply21 Jan 2020, 12:59
Official
 Terugvoer: 
Soos met ons verteenwoordiger bespreek, vra ons verskoning vir die ongerief wat hierdeur veroorsaak is. Die oponthoud wat beslis van ons kant af wat wel intussen tyd reggestel is. 
Ons is jammer om jou as klient te verloor, maar respekteer jou besluit. Ons  bevestig dat die polis effektief gekanseleer is. 
Vriendelike Groete, 
Die Virseker Span.