FC
Frik C

1 reviews | Active since Jan 2015

14 Jun 2021, 08:50

Skade van geyser wat gebars het binne my huiscorine

Ek wil net se die flike diens wat hulle gevat het om my geyser te verskuif is perfek ,maar waar n assesor moet uikom om 12H30 en kom by my huis aan al 10H00 is heeltemal onprofesioneel,sonder om te s***el,ek moes die avis motor teruggevat het al 10H00 maar moes terugdraai vir hom ,hy was defnitief haastig sy van is Koekemoer,en was misluk en kon n mens nie eers groet nie,hy het nie eers ordendelike inspeksie geneem nie,toe is hy haastig hier weg my teel kraak baie by die muurkas waar die geyser in was,my middelste kamer het die meeste skade gekry,ek het nog vir hom gexe daar het water onder my kombuiskaste ingekom,maar hom nie daaraan gesteur nie,toe hy hier wegtrek toe ,hoor jy net tyres soos wat hy met n spoed weg is?dit se jou hy het privaat dinge gehad o te doen ,plaas om sy werk reg te doen ,hulle het my R10 000 uitbetaal om die muurkas reg te maak ,ek het nie gevra om my hele huis se tee.s te doen nie ,wou net dat hulle darem die middelste kamer se teels te vervang dan sou ek die teels wat reg is met die kraaktes vervang het,dit is al wat ek van hulle verwag het,maar ek moet se hulle Telesure investment group nl Corine Holtzhauzen dispute specialist het my gevra oor die hele voorvalwat bebeur het,soos sommer n groep mense daag op om my muurkas reg te kom maak na Ramaphosa se uitspraak,wie sal nie ongelukkig wees nie?Mevr Corine sou vir my die 10 de die uitkoms van die dispuut gegee het ,maar sy het vir my gese sy wag nog vir Koekemoer se ver****,ek dink persoo lik sy ver**** moes allankal of eerstens op hasr tafel gewees,want dit wys jou dat iewerste nie iets wat lekker is nie ?en ek bevrazgteken dit eerste?maar verder Corine het my op dztum behou ,en baie profesioneel,ek moet weereens se dat verseker n uitstekende diens gelewer wat ek opreg waardeer ,sodra ek die uit**** van my dispuut kry,en die band gesprekke ontvang sal ek die viewers en facebook inlig van die uit**** ,ek het ook van my kantn persoonlike specialist aangevra om te kyk en nie om n tafel te sit en te besluit op n bedrag om my mond stil te maak nie?

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply14 Jun 2021, 10:20
Official
Hi  Frik,

Ons erken ontvangs van jou klagte. 
Een van ons diensverteenwoordigers sal jou terug s***el om jou klagte breedvoerig met jou bespreek. 

Vriendelike Groete, 
Die Virseker Span.