MJj
Mnr. Jonker joejonker
1 reviews | Active since Mar 2022
10 Mar 2022, 19:31
Simply the best .
Virseker is wel duurder , maar ek vertrou hulle . Die mense is vriendelik , behulpsaam en luister na ń mens . Eise word gou hanteer en hulle maak nie verskonings as hulle moet uit betaal nie . Simply the best .
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Virseker's replyOfficial
10 Mar 2022, 20:26Goeiedag Mnr Jonker,
Dit is altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoering te ontvang.
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaaring met ons te deel.
Lekker dag verder
Vriendelike Groete
Die Virseker Span

Virseker's reply10 Mar 2022, 20:26
Official
Goeiedag Mnr Jonker,