MB
Mnr. Blankenberg
1 reviews | Active since Feb 2023
21 Feb 2023, 15:49
Sharon Thomas.
Ek dink ek het met bogenoemde petsoon gepraat. Lekker verstaanbaar in Afriksans. Goeie premie. Ek het die interaksie beoordeel in lyn met my 16 jaar bank ervaring. Ek sou daai produk net daar vat maar my broer het sy premie glo vooruit betaal. Maar ek SAL verseler binne volgende paar maande by Virseker aansluit as klient. šššš
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Virseker's replyOfficial
21 Feb 2023, 15:51Goeie dag Mnr Blankenberg. Dankie vir die deel van sulke positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg.
Vriendelike groete,
Die Virseker Span
Vriendelike groete,
Die Virseker Span
Virseker's reply21 Feb 2023, 15:51
Official
Goeie dag Mnr Blankenberg. Dankie vir die deel van sulke positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg.
Vriendelike groete,
Die Virseker Span
Vriendelike groete,
Die Virseker Span
