AD
Andre D

1 reviews | Active since Dec 2022

03 Oct 2023, 07:18

Self inspeksie

Goeie ervaring maar kan nie fotos van kar aflaai nie agv geen plek om af te laai nie

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply03 Oct 2023, 07:29
Official
Goeie dag Mnr. Dunhin,
 Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel op hierdie platvorm. Ons sal n konsultant kry om Mnr. te bel om te help. 
 
 Lekker dag verder. 
 
 Vriendelike Groete
 Die Virseker Span